Testimonials

What do our guests have to say about Rose Acres?
Dawid Swanepoel
Hester, baie dankie vir jul gasvryheid! Ons het heerlik gebly. Als was tiptop, pragtig, goed ingerig en gemaklik. Ons gaan verseker weer by jul kom oornag! Mooi dag!
Manie en Tessa
Die ligging is puik. Vriendelike ontvangs en blyplek baie skoon en netjies. Is beslis reg vir loadshedding. Nie eers geweet daar is nie. Sal gerus weer op 'n volgende geleentheid daar gaan bly.
Riaan Bezuidenhout
Thank you very much for your hospitality! You guys have a beautiful place and thank you for your kindness. We will most definitely be returning in the future!
Dante & Venessa
We had a wonderful time, what a beautiful peaceful place to relax. Hospitality was first class!
Annemarie & Leigh
Lekker geslaap op jul heerlike bed! Mooiste kerkie en dekor, vriendelike mense! Sal beslis Rose Acres aanbeveel.
Theunis & Carmia
Pragtige plek , stylvol gemeubileer. Dankie vir jul vriendelikheid!
Johan & Yolanda
Ons het heerlik hier gebly. Dankie sal beslis terug wees!
Cecilia & Johan Steyn
We had a lovely, relaxing time at Rose Acres. Thank you for your hospitality.
Graham & Siya
Ongelooflike plek, vriendelike diens, kom beslis weer!
Chrizaan & Mariette
Do you have any comments or suggestions? We would love to hear from you!
© Rose Acres Guest House 2024 | All Rights Reserved